Roxette tree op in Suid-Afrika
Liedjies soos It Must Have Been Love, Fading Like A Flower, Listen To Your Heart en Dangerous was nie alleen treffers van die groep Roxette nie, maar is ingegrafeer in
Home » Afrikaans
Liedjies soos It Must Have Been Love, Fading Like A Flower, Listen To Your Heart en Dangerous was nie alleen treffers van die groep Roxette nie, maar is ingegrafeer in
Orals op die platteland is daar perde te sien wat rustig en wei in groen kampe. Hul grasievolle houding vul verbeeldings. Baie van ons het een of ander tyd ‘n
Faure is ‘n voorstad van Kaapstad en is die tuiste van een van die uitstaande historiese plekke van die Moslem geloof. Die Sheik Yusuf Kramat is is religieuse heiligdom en
Talle buitelandse besoekers aan Suid-Afika wil graag die natuurskoon van die land deur middel van staproetes en buitelug avontuur ervaar. Met so baie oorde en staproetes beskikbaar, is die Groen
Gedurende 2006 was die hele Suid-Afrika verheug met die sukses van die rolprent Tsotsi wat internasionale erkenning ontvang het asook ‘n Oscar vir die Beste Buitelandse Rolprent. Dit was ‘n
Geleë in die skilderagtige Natalse Middelande is die Baynesfield Landgoed wat in 1863 deur Joseph Baynes aangelê is. Hierdie interssante persoon het ‘n groot rol gespeel in die ontwikkeling en
Deel van Suid-Afrika se “Sonskynkus”, tussen Port Elizabeth en Oos-Londen, is die skilderagtige dorpie, Port Alfred. Dit bied ‘n heenkome vir natuurliefhebbers wat van die daaglikse gwoel wil ontvlug. Die
Ses kouewater veterane en tot soveel as dertig ander swemmers Is reg vir een van die koudste swemgeleenthede in Afrika wanneer hulle in die yskoue dam by Fraserburg, naby Sutherland,
Vir plaaslike en internasionale besoekers kan ‘n besoek aan die DumaZulu Tradisionele Stat ‘n baie genoeglike ervaring wees. Dis naby Hluhluwe geleë en kan maklik bereik word van Durban of
Spoedig gaan mense van orals uit die wêreld na Suid-Afrika kom vir die Sokker Wêreldbeker. Die land het alles in gereedheid gebring vir hierdie besondere gebeurtenis en die stadions wat
Net buite Plettenbergbaai is daar ‘n tropiese avontuur vir die hele gesin om te geniet. Inheemse woude, wandelpaaie, helder strome en bruggies werk mee om ‘n veilige en skouspelagtige hawe
Vanaf ongeveer 1795 het groot getalle van die Xhosa gemeenskap langs die Oranjerivier begin migreer. Dit het aanleiding gegee tot gevegte tussen die Xhosas, die Boere, die Korannas en die
Ru en indrukwekkend is die Boosmansbos Wildernis-gebied en een van die Wes-Kaap se besbewaarde geheime. Geleë tussen die skilderagtige Heidelberg en Swellendam is die Boosmansbos Wildernis-gebied die ideale plek om
Vanaf die Groenrivier in die suide tot by Skilpad in die noordooste is die nuwe Caracal Ekoroete 4×4 roete wat nou voorheen ontoeganklike gebiede in die Namakwa Nasionale Park in
Geleë op die Agulhas-vlakte, noord-oos van Gansbaai, in die Wes-Kaap is die plaas Flower Valley midde in die skouspelagtige Kaapse Blommestreek en dis waar die Flower Valley Conservation Trust gevind
Die roete begin by Kaapstad se hoofstasie en stop te Nuweland, Observatory, Muizenberg, Kalkbaai en Simonstad en bied aan passasiers ‘n unieke blik op die Kaapse Skiereiland met ‘n spoorlyn
Vir meer as twintig jaar reeds is die Boediste Rusplek in Ixopo, te Kwazulu-Natal reeds bekend daarvoor dat hulle besoekers verwelkom wat die besige skedules vir ‘n tydlank wil ontvlug
Noord van Somerset-Wes tot by Stellenbosch en suidoos tot by Sir Lowry’s-pas is die Helderberg Wynroete wat ook die majestieuse Helderberg insluit met teen die hange van Suid-Afrika se beste
Wanneer mense met skeppende talent byeenkom vir ‘n dinkskrum is die produk gewoonlik ‘n meesterstuk. Dit was ook die geval met die Vaal Meander. Slegs ‘n uur per motor weg
Net buite Nelspruit is ‘n unieke bewaringsplek en aantrekkingskrag ten opsigte van die bewaring en beskerming en terselfdertyd die opvoeding van die publiek ten opsigte van ‘n veilige heenkome vir
Natuurliefhebbers onderweg na die Noord-Kaap Provinsie sal na alle waarskynlikheid aangetrokke voel tot die Richtersveld. Hierdie bergagtige woestynlandskap is anders as wat die meeste mense nog ooit gesien het ─
A rather unique treat in an otherwise tradition-laden tourist market, the Bombyx Mori Silk Farm is both educational and inspiring. You’ll find this great attraction near the Swadinin turn off
‘n Uitsonderlike ervaring in die anersys tradisie-gelaaide toeriste mark is die Bombyx Mori Syplaas wat beide opvoedkundig en inspirerend is. Die plaas is naby die Swadini-afrit van die R531 naby
Die R62 Brandewynroete kombineer die natuurskoon van die Suid-Afrika landskap met die land se ryk nalatenskap ten opsigte van die maak van brandwyn en bied terselfdertyd ‘n wonderlike alternatief vir
Die skideragtige dorpie Greyton is aan die voet van die Riviersonderend-berge en is ongeveer een uur per motor vanaf Kaapstad in die Overbergstreek van die Wes-Kaap en bied aan stadsbewoners
Nelson Rolihlahla Mandela, ook bekend as Madiba, het die simbool geword van vryheid en demokrasie in sy land en ook ver buite sy grense. Hy word allerweë erken as die
Natuurliefhebbers wat dit geniet om nuwe dinge te probeer en betrokke te raak kan gerus ‘n rit na die Molweni Privaat Wildreservaat oorweeg. Hierdie besondere wildernisgebied in die Oos-Kaap bied
Suid-Afrika is ‘n voetslanersparadys en daar is letterlik honderde kort of lang voetslaanroetes wat deur ‘n verskeidenheid omgewings kronkel en die voetslaner in staat stel om die natuurlike fasette van
Suid-Afrika het ‘n aantal interessante oorblyfsels wat na die koloniale tydperk in die land se geskiedenis terugdateer. Een hiervan is die Mostertmeul in Kaapstad. Die Mostertmeul is bekend as een
Suid-Afrika is bekend vir sy groot verskeidenheid wilde diere en natuurskoon. Die reputasie is wel-verdiend aangesien daar weklik ‘n wye verskeidenheid diere en natuurtonele is om te geniet. Min mense
Aan die bolope van die Nylrivier naby Naboomspruit in die Limpopo Provinsie is die Nylsvley Natuurreservaat wat bekend is vir sy groot hoeveelheid en wye diversiteit van voëllewe. Meer as
Die Makapansgat Vallei in die Limpopo Provinsie wemel van voël- en dierelewe as gevolg van die welige plantegroei en inseklewe wat in hierdie vrugbare vallei gevind word. Die skilderagtige Makapansgat
Die Sasol Kunsmuseum is geleë in Stellenbosch, naby aan Kaapstad, en bied baie vir die gewone toeris. Dit sal ‘n hele paar uur duur om die kunsskatte wat hier gehuisves
Graaff-Reinet is een van die mees historiese dorpe in Suid-Afrika. Die dorp is gestig ongeveer twee honderd jaar gelede en die die ou geboue en monumente is ‘n padkaart van
Nelson Mandela word deur miljoene gesien as ‘n persoon van integriteit, wysheid en menslikheid en is reeds ‘n lewende legende beide in Suid-Afrika en ver buite die grense van die
Spelologie of die verkenning van grotte is ‘n tydverdryf of as ‘n uidagende sportsoort besig om toenemend gewild te word wêreldwyd en Suid-Afrika met sy talle dolomietese en kalksteengrotte is
Indien u soek na ‘n nuwe plek om tyd met die gesin deur te bring en terselfdertyd omring te wees met natuurskoon en rustigheid is Magaliespark die plek. Hierdie uitsoek
Kwa-Zulu Natal is known to have some of the most diverse wildlife in South Africa. Sightings of Hippo, Rhino, Zebra, Lion, Elephant, Wildebeest, Hyena, Nyala, Serval, Giraffe and Kudu are
Kwazulu-Natal is bekend vir sy diversiteit van wildlewe. Seekoeie, Renosters, Sebras, Leeus, Olifante, Wildebeeste, Hiënas, Waterbokke, Kameelperde en Koedoes is diersoorte wat besoekers na hierdie kusprovinsie lok. In die golwende
Cullinan is ‘n klein vreedsame myndorpie ongeveer derig kilometer oos van Pretoria. Toeriste word toenemend hier gesien asook stadsmense van Johannesburg en Pretoria wat van die stadsgewoel wil ontsnap. Die
‘n Paar kilometer buite die dorpie Maclear is daar treffende natuurlike en antieke skatte in die Jonkershoekvallei wat wag op voetslaners op die Woodcliffe Grot-roete. Die roete self neem vyf
Polo as ‘n sportsoort is in die negentiende eeu in Suid-Afrika gevestig. Dit is deur die Britse kavallerie wat in die Oos-Kaap gestasioneer was, gespeel. Die eerste toernooi in die
Net buite Worcester, en ongeveer een honderd en twintig kilometer van Kaapstad, is een van die beste water-besparende tuine in Suid-Afrika en ook die enigste vetplanttuin in Afrika. Die Karoo
Piketberg lies in the foothills of the Piketberg Mountains in the heart of Western Cape’s Swartland. Just an hour’s drive from Cape Town, this charming town offers city-dwellers a break
Piketberg is geleë aan die voet van die Piketberg-bergreeks in die hartjie van die Wes-Kaap se Swartland. Dit is slegs ‘n uur per motor van Kaapstad en die skilderagtige dorpie
Anton Van Wouw was ‘n bekende Nederlands-gebore beeldhouer wat die grootste deel van sy volwasse lewe in in Suid-Afrika gewoon het. Die Van Wouw-museum in Pretoria is in die gebou
Net buite Kaapstad midde in ‘n golwende groen landskap deurspek met wingerde en sitrusboorde is die skilderagtige Morgenster Wynlandgoed. Dit is hier waar ‘n viermanskap en hul personeel onverpoos werk
Suid-Afrika se diversiteit is geweldig en hoe meer besoekers noukeurig na aspekte van die land en sy mense kyk, hoe meer sien en ontdek hulle. Suid-Afrika is ‘n ware skatkamer
Die Kruger Nasionale Park is een van Suid-Afrika se gewildste toeriste aantreklikhede en lok besoekers van oor die wêreld. Die besoekers is gewoonlik ingestel op die diere wat daar in
Geleë in die Noordwes Provinsie aan die grens van Botswana, is die 75 000 hektaar Madikwe Wildreservaat wat ‘n tuiste bied aan 66 soogdierspesies, insluitend die “Groot Vyf” van Afrika
Die African Dawn Reservaat was eers ‘n beesplaas in besit van die Hickman-familie. Hulle het ‘n klein wildreservaat op die plaas begin ten einde die paar wilde diere op die
Daar word meer as 3 000 voëls en klein diertjies, verteenwoordigend van meer as 400 spesies daar gehuisves in meer as 100 voëlhokke wat kunstig geplaas is tussen natuurlike plantegroei
Daar is weinig bestemmings op aarde wat totaal onaangeraak is deur modernisasie en tegnologie. Om ‘n dorpie te vind wat nog lyk en voel soos toe dit gestig is, is
Die een hooffunksie van ‘n museum is om die publiek op te voed met betrekking tot die geskiedenis en die mense wat dit help skep het. Te Beaufortstraat 87 in
Meerkatte is fassinerende klein diertjies wat baie vermaak verskaf as hulle dopgehou word. Mense sien hulle gewoonlik net in ‘n dieretuin waar hul gedrag ingeperk word deur hul gevange toestand.
Die distrik en dorp Groot Marico is ongeveer 200 kilometer van Johannesburg geleë in die Noordwes Provinsie. Die gerespekteerde Suid-Afrikaanse skrywer, Herman Charles Bosman, het sy boek “Marico Revisited” die
Geleë op die oewer van die Sandrivier midde in die Sabi Sands Wildreservaat, bied Londolozi Wildreservaat besoeker ‘n egte Afrika-wildernis ervaring sonder gelyke. Londolozi word is steeds ‘n familiesaak wat
Die Hoogland Kronkelpad in Mpumalanga bied aan natuurliefhebbers ‘n skatkis van natuurwonders en terselfdertyd historiese kosbaarhede om te verken. Voeg hierby die hartlike gasvryheid van Mpumalanga se mense en dit
Kralewerk word toenemend ‘n gewilde stokperdjie in Suid-Afrika. Sommige kralewerkers maak ‘n bestaan uit hul werk, terwyl ander pragtige kralewerk items net vir die genot daarvan maak. Ongeag in watter
Loeriesfontein is ‘n klein dorpie in die Noord-Kaap en is geleë in ‘n groot kom omring deur berge waar Namakwaland, Boesmanland en die Hantam streke mekaar ontmoet. Veral bekend vir
Die skilderagtige dorpie, Darling, by die Weskus is slegs 55 minute reistyd vanaf Kaapstad en is bekend vir sy asemrowende vertoning van veldblomme, uitstaande wynkelders, en ‘n hegte gemeenskap wat
Die Wes-Kaap bied baie afleiding aan ─ wye oop vlaktes, majestueuse berge, skilderagtige valleie, wingerde en boorde, kleurvolle veldblomme en vele meer. As hierby nog gevoeg word die sondeurdrenkte dae
Suid-Afrika is wêreldbekend vir sy wildlewe en toeriste kom vanuit alle wêrelddele om die talle wildreservate te besoek. Suid-Afrika is egter ook ‘n voëlkyk paradys ─ ‘n feit wat dikwels
Slegs 45 minute per pad vanaf die O R Tambo (Johannesburg Internasionale) Lughawe, in die Noordwes Provinsie, is die fassinerende Krokodilrivier-ervaring (Crocodile Ramble) wat die wieg van die Mensdom (Cradle
Die Suid-Afrikaanse Wildekus is ‘n relatief ongeskonde eko-gebied met lang stroke rollende branders wat teen pragtige wit sanderige stande uitspoel. Met hoogwater breek die branders dramaties teen groot uitstaande rotse,
Tussen die uitgestrekte wingerde van die Kaap lê ‘n area genaamd Groenkloof. Dit huisves een van die mees sprokiesagtige dorpe in Suid-Afrika, naamlik Darling, waar dit nie ongewoon is om
Kaapstad is ‘n stad met ‘n wye verskeidenheid ten opsigte van kulture en leefstyle wat sorg vir ‘n kleurvolle en dinamiese bestemming. Van 15 tot 18 Mei 2008 is die
Die Mr Price Karkloof Classic Mountain Bike Festival, geskeduleer vir die periode 9 tot 11 Mei 2008, betree tans sy tweede jaar en het reeds bewys gelewer dat dit een
Die Wes-Kaap streek bied aan toeriste gebiede met asemrowende natuurskoon, wêreldklas akkommodasie en ‘n reeks ander aantreklikhede en vermaak om in elke smaak te val. ‘n Toenemende getal toeriste wil
Die jaarlikse besoek van skole sardiens aan die kus van KwaZulu-Natal, wat al beskryf as is die “grootste Marine skouspel ter wêreld” en “grootste skool ter wêreld”, is ‘n onverklaarde
Die Margaret Roberts Kruiesentrum is geleë teen een van die noordelike hange van die pragtige Magaliesbergreeks, in die Hartebeespoort-omgewing in die Noordwes Provinsie. Hierdie gerespekteerde kruiedokter se naam is op
Vanjaar vier die Bloem Skou sy 125ste verjaarsdag. Dit is tradisioneel een van die drie grootste tentoonstellings in die land en is ‘n fees vir vriende en familie wat nog
Suid-Afrika se klimaat is by uitstek geskik vir buite leef. Baie van die sonsoekers in Suid-Afrika is gevolglik toegewyde tuinmakers wat baie moeite sal doen om hul buitenshuise areas te
Suid-Afrika se jaarlikse nasionale wetenskapsfees, SciFest Africa, is geskeduleer vir 16 tot 22 April in die mooi en historiese dorp Grahamstad. SciFest Africa gaan meer as 500 gebeurlikhede aanbied, wat
Die Sendelingroete al langs die weskus van Suid-Afrika sal reisigers deur ‘n ongelooflike mooi streek van die land neem, met die Atlantiese Oseaan se uitgewaste sandstrande, ruwe berge en bykans
Suid-Afrika is bekend as ‘n land met onoortreflike wildsoorte, skouspelagtige natuurskoon en ‘n gediversifiseerde kultuur. Om dit alles te ervaar terwyl jy eet, slaap en sosiaal verkeer in ‘n vyfster
Bien Donné, ‘n skilderagtige plaas geleë tussen Franschhoek en Paarl, sal weer eens die gasheer wees vir die gewilde Suid-Afrikaanse Kaasfees. Die 2008 fees sal plaasvind vanaf 25 tot 28
Toe beeste spoorloos begin verdwyn op die plaas waar die Egogrotte geleë was in die vroeë 1920’s, het die oorspronklike eienaar sy vermiste vee begin soek. Hy het spoedig tot
Geleë in die Suid-Afrika bosveld, ongeveer 40 kilometer van Pretoria en Johannesburg, is die driester Heia Safari landgoed wat skitterend die siel van Afrika vasvang. Kameelperde en sebras loop vrylik
Die Centre for Creative Arts (Sentrum vir Skeppende Kuns) is in 1996 gestig deur die Departement van Ontwikkeling en Sosiale Wetenskappe van die Universiteit van KwaZulu-Natal. Hul hoofoogmerk was om
Ongeveer nege kilometer buite Polekwane, die hoofstad van die Limpopo provinsie, is die Bakone Malapa museum waar besoekers die geleentheid kry om terug te beweeg in die verlede en die
Een van die mees opwindende oomblikke vir Johannesburg en die kunswêreld was toe Eerste Nasionale Bank sy borgskap vir die eerste Afrika-kunsfees aangekondig het wat in Johannesburg deur Artlogic aangebied
Die geskiedkundige myndorpie, Kaapsehoop, is ongeveer 25 kilometer vanaf Nelspruit in Mpumalanga. Die Kaapsehoop omgewing bied onoortreflike natuurskoon met watervalle, inheemse woude en ruwe berge. ‘n Groot deel van die
Aangespoor deur die klinkende sukses van die eerste Global Breakthrough fees wat in 2007 in Kaapstad gehou is, het die DJ’s en die partytjiegangers hulself oorreed om die geleentheid te
Dit gebeur nie dikwels dat besoekers ‘n wildtuin binne ‘n stad se grense aantref nie. Besoekers kan dit egter ervaar ten opsigte van die Kragga Kamma Wildreservaat wat met al
Een van die hoogtepunte in psigedeliese klankgebeurtenisse in Suid-Afrika is die sogenaamde Origin Festival naby Kaapstad. Dis ‘n fees wat jaarliks duisende ondersteuners asook van die bekendste plaaslike en internasionale
The majestic rhinoceros can seem intimidating. Standing at a height of approximately 1.8 meters and weighing in at almost two tons, it is a formidable African icon. Often underestimated, the
Die majestueuse renoster kom beslis intimiderend voor. Met ‘n hoogte van ongeveer 1,8 meter en ‘n massa van amper twee ton, is dit een van Suid-Afrika se ikone. Die dier
Die Groote Schuur Landgoed is geleë aan die bergkant van die Duiwelspiek as deel van die pragtige kusstad, Kaapstad. Hierdie groot park-landskap is aan die Suid-Afrikaanse volk nagelaat deur Cecil
Die My Coke Fest 2007 was ‘n musiekfees met legendariese musikante en ‘n reuse sukses. Duisende gillende ondersteuners het die stadions gevul om orkeste soos The Parlotones, Taxi Violence, The
Die dorp Bela-Bela is in een van mooiste bosveldareas in Suid-Afrika geleë. Dis onder die jurisdiksie van Waterberg Munisipaliteit en is in die suidelike deel van die Limpopo Provinsie met
Die naam Jeremy Clarkson is rondom die wêreld aan elke motor entoesias bekend. Hy beskik oor die wonderlike vermoë om objektief kommentaar te lewer oor voertuie wat die publiek aangryp,
Hierdie drie-dae-lange kano-maraton is een van die grootstes in die wêreld en vind tussen 17 en 19 Januarie 2008 plaas. Dis die 57ste keer wat dit plaasvind en ‘n rekordgetal
Die Fairview Wyn-landgoed is ‘n 300 ha plaas wat aan die westelike hange van die Paarlberg in die Kaapse wynlande geleë is. Besoekers aan die landgoed kan uitsien na wandelinge
Die eerste Design Indaba is in 2006 gehou. Die ongekende sukses het veroorsaak dat die organiseerders oorval is met inskrywings vir uitstalruimte by die 2008 Design Indaba Expo wanneer die
Die KZN Filharmoniese Orkes word allerweë beskou as Afrika se voorste orkes. Hul vertroue in die vermoë van musiek om oor alle grense heen te breek, hetsy sosiaal, ekonomies of
Adrenalien-verslaafdes het ‘n nuwe rede om die sonnige Noordwes Provinsie te besoek. Die wat reeds die bungee sprong by die Bloukrantz-brug ervaar het en bewus is dat dit ‘n fasiliteit
Bier is ‘n alkoholiese drank wat bykans oral in die wêreld deur miljoene mense geniet word. Daar is uiteraard verskillende handelsmerke en tipes bier wat elkeen sy besondere smaak het
Suid-Afrika is ‘n land met asemrowende natuurskoon en skrille kontraste. Besoekers van oral uit die wêreld geniet die veel-fassettige aantreklikhede van ons sonnige land. Van besige stede tot rustige plattelandse
Die eerste fees van die Homoseksuele Vereniging is in Kaapstad in 1994 gehou en het daarvandaan gegroei tot ‘n jaarlikse instelling. Binne die Konstitusie van die RSA word duidelik bepaal
August 6 @ 9:00 am - 12:10 pm
August 4 @ 10:00 am - 2:00 pm
August 8 @ 10:00 am - October 15 @ 12:00 am
August 4 @ 11:00 am - 1:00 pm
By submitting an event on our platform, you agree to the following terms and conditions:
Free events do not involve financial transactions; therefore, no payouts are applicable.
Event submissions must comply with all applicable local laws and regulations. We reserve the right to reject or remove any event that violates our community standards or legal policies.
All organizers must confirm their email address to activate their event submission and receive important updates regarding ticket sales and payouts.
By submitting an event on our platform, you agree to the following terms and conditions:
A service fee 20% will be deducted from each ticket sold through our platform. This fee covers administrative costs, payment processing, and platform maintenance.
All event organizers will receive payouts on a monthly basis. Payouts will include the total revenue from ticket sales, minus the applicable platform service fees. Organizers are responsible for ensuring that their payout details are accurate and up to date in their account settings.
Event submissions must comply with all applicable local laws and regulations. We reserve the right to reject or remove any event that violates our community standards or legal policies.
All organizers must confirm their email address to activate their event submission and receive important updates regarding ticket sales and payouts.