Reis deur die Caracal Ekoroete

Die roete sluit van Namakwaland se mees asemrowende natuurtonele in soos vistas van die Kamiesberg, die majestieuse binnelandse sandduine en ongeveer 50 kilometer van die Weskus se kuslandskap. Ander hoogteopunte is die handgemaakte Wildeperdehoek-pas, grotte en vleilandskappe met ‘n verskeidenheid voëllewe, asook die reusagtige granietrotse en die uitsonderlike kokerbome wat deur die San-mense gebruik is vir kokers vir hul pyle. Afhangende van die seisoen kan besoekers ook nog ‘n kaleidoskopiese vertoning van blomme ervaar. Die kus is ook bekend vir walvisse naby die strande. Skole dolfyne is ‘n algemene gesig langs die Weskus en hul speelse aktiwiteite verskaf groot vermaak aan besoekers. Ander boksoorte wat langs die roete gesien kan word, is gemsbokke, springbokke en hartebeeste in die platter gebiede terwyl in die meer bergagtige gebiede die aardwolf, bobbejane en selfs die enkele luiperd gevind kan word.

Uit die oogpunt van die 4×4 drywer bied die Caracal Ekoroete ‘n relatief maklike weg met sanderige streke teen die kus en die bergagtige dele wat wel ‘n uitdaging bied. Die hele roete word nie meer as ‘n graad 3 gegradeer nie. Gedurende die reënseisoen (Junie tot Augustus) versleg toestande nogal met sterk rivierlope en strome wat nie oorgesteek kan word nie. Indien u daardie tyd vir ‘n besoek beplan, is dit gewens om vooraf inligting oor padtoestande te bekom en dit word ook aangeraai dat minstens twee voertuie ten alle tye saamreis.

Die Caracal Ekoroete neem enigiets van vier tot sewe uur om te voltooi, maar dit is gewens om vroeg in die oggend te begin en om die hele dag daaraan af te staan om die asemrownde gesigte van die Namakwalandstreek te kan ervaar.

No tags assigned to this post.

Leave a Reply

Related Articles

Be a part of our Awesome SouthAfrica.com Community

Subscribe to our newsletter to be a part of Latest news, Social campaigns, Hot topics & thrilling events happening around you.

We are working on this. This functionality is coming soon.

Terms & Conditions for Event Submission

By submitting an event on our platform, you agree to the following terms and conditions:

1. Organizer Payouts

Free events do not involve financial transactions; therefore, no payouts are applicable.

2. Compliance

Event submissions must comply with all applicable local laws and regulations. We reserve the right to reject or remove any event that violates our community standards or legal policies.

3. Email Confirmation

All organizers must confirm their email address to activate their event submission and receive important updates regarding ticket sales and payouts.

By submitting an event on our platform, you agree to the following terms and conditions:

1. Platform Service Fees

A service fee 20% will be deducted from each ticket sold through our platform. This fee covers administrative costs, payment processing, and platform maintenance. 

2. Organizer Payouts

All event organizers will receive payouts on a monthly basis. Payouts will include the total revenue from ticket sales, minus the applicable platform service fees. Organizers are responsible for ensuring that their payout details are accurate and up to date in their account settings.

3. Compliance

Event submissions must comply with all applicable local laws and regulations. We reserve the right to reject or remove any event that violates our community standards or legal policies.

4. Email Confirmation

All organizers must confirm their email address to activate their event submission and receive important updates regarding ticket sales and payouts.

Privacy Overview

To provide the best experiences, we use technologies like cookies to store and/or access device information. Consenting to these technologies will allow us to process data such as browsing behavior or unique IDs on this site. Not consenting or withdrawing consent, may adversely affect certain features and functions.