Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap

Die Richtersveld Kulturele en Botaniese landskap is werklik ‘n plek van kontraste. Met die eerste oogopslag lyk dit asof niks hier kan leef nie, maar by nadere kennisname word ‘n verskeidenheid soogdiere, voëls en reptiele gevind wat in hierdie ongewone wildernis leef. Hoogte bo seespieël verander van 1377m tot ‘n skamele 60m by sekere punte in die reservaat. Hierdie ongewone landskap is spesiaal vir verskeie redes ─ die meeste moet self deur die besoeker ontdek word.

Om ‘n paar te noem. Die Richtersveld is die enigste verklaarde Woestynagtige Biodiverse area ter wêreld. Dit bevat ook ‘n groot aantal endemiese plant, voël en diere spesies. Een voorbeeld van ‘n ongewone endemiese plant is die ‘halfmensboom’ (Pachypodium namaquanum Welw.). Hierdie naam is as gevolg van die feit dat die boom lyk na ‘n halfmens en ‘n halfplant. Die besondere groepering van blare aan die plant se top gee dit die voorkoms van ‘n menslike kop. Hierbenewens is daar ‘n indrukwekkende getal van 650 opgetekende plant spesies in die gebied wat dit een van die grootste versamelings vetplante ter wêreld maak. Hierdie plantrykdom is voedsel vir ‘n verskeidenheid diere soos die reebok, die steenbok, die koedoe, duiker, bergsebra, bobbejane, ape en ook luiperds. ‘n Ander unieke verskynsel is die plaaslike Nama mense wat voortgaan om te leef volgens die semi-nomadiese tradisies van hul voorsate. Hulle kultuur strek eeue terug, maar bied terselfdertyd ‘n goeie voorbeeld van hoe die mens in harmonie met die natuur kan leef sonder om dit te vernietig. Van die fassinerende aspekte van die Namas is die wyse waarop hulle hul tradisionele wonings bou met fyngeweefde matte van riete. Die gebied is die eiendom van die Namas wat in samewerking met die SA Nasionale Parke die Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap bestuur. Die kulturele en natuurlike rykdom van die gebied het gelei tot die proklamering daarvan as ‘n Wêrelderfenisterrein in 2007.

Daar is ‘n paar vereistes wat nagekom moet word alvorens die gebied verken kan word. Die terrein is ongelooflik ru en ‘n 4×4 voertuig is ‘n vereiste. Tweedens is die gebied bekend vir sy aanhoudende droogtetoestande en hitte ─ temperature styg tot 50 grade Celsius in die middag en reën kom omtrent nooit voor nie. Dit is dalk wenslik om leiding by ‘n toergids of reisagentskap te verkry aangesien hulle hul uiterste sal doen om die reis so aangenaam moontlik te maak en die besoeker aan die maksimum kulturele en natuurlike ervarings bloot te stel.

No tags assigned to this post.

Leave a Reply

Related Articles

Be a part of our Awesome SouthAfrica.com Community

Subscribe to our newsletter to be a part of Latest news, Social campaigns, Hot topics & thrilling events happening around you.

We are working on this. This functionality is coming soon.

Terms & Conditions for Event Submission

By submitting an event on our platform, you agree to the following terms and conditions:

1. Organizer Payouts

Free events do not involve financial transactions; therefore, no payouts are applicable.

2. Compliance

Event submissions must comply with all applicable local laws and regulations. We reserve the right to reject or remove any event that violates our community standards or legal policies.

3. Email Confirmation

All organizers must confirm their email address to activate their event submission and receive important updates regarding ticket sales and payouts.

By submitting an event on our platform, you agree to the following terms and conditions:

1. Platform Service Fees

A service fee 20% will be deducted from each ticket sold through our platform. This fee covers administrative costs, payment processing, and platform maintenance. 

2. Organizer Payouts

All event organizers will receive payouts on a monthly basis. Payouts will include the total revenue from ticket sales, minus the applicable platform service fees. Organizers are responsible for ensuring that their payout details are accurate and up to date in their account settings.

3. Compliance

Event submissions must comply with all applicable local laws and regulations. We reserve the right to reject or remove any event that violates our community standards or legal policies.

4. Email Confirmation

All organizers must confirm their email address to activate their event submission and receive important updates regarding ticket sales and payouts.

Privacy Overview

To provide the best experiences, we use technologies like cookies to store and/or access device information. Consenting to these technologies will allow us to process data such as browsing behavior or unique IDs on this site. Not consenting or withdrawing consent, may adversely affect certain features and functions.